WINDPOMPFEES – NABOOMSPRUIT 10 & 11 & 12 JUNIE 2010
DONDERDAG 10 JUNIE:
Opkomende Kunstenaars
Wielie Walie Produksie
RAPPORT VONK SE LEGENDES:
Die konsep vir RAPPORT se VONK LEGENDES is niks minder as ‘n aksiebelaaide en opwindinde reis terug na die goue-dae van musiek nie. In ‘n 2 en ‘n half ure produksie bring ons hulde aan reuse Suid-Afrikaanse sterre van weleer en herinner die gehoor aan die dae toe Abba die wereld se grootste groep was, toe Bles Bridges rose uitgedeel het en natuurlik die dae toe Elvis, Demis Roussous, Ge Korsten, 4 Jacks & a Jill, Niel Diamond en die BEE GEES hul ding gedoen het. Musiek van sterre soos Beatles, Heintjie, Tina Turner en Creedance Clearwater Revival gaan die gehoor behoorlik op hul voete he.
Line-up (Legendes)
Lance James
Bobby Angel
Sonja Herholdt
Billy Forrest
Min Shaw
Barbara Ray
Sunette Bridges
Sorina “Flooze” Erasmus
Line-up (Internasionale Legendes)
Die Abba-Chix
Quentin Prinsloo
Charlize Berg
Jaycee
Ricky Faber
VRYDAG 11 JUNIE :
Opkomende Kunstenaars
Katryn & JJ
Ruan de Wall
Thys die bosveldklong
Karin K
Romanz
STEVE HOFMEYER
SATERDAG 12 JUNIE:
Opkomende Kunstenaars
Armand die singende cowboy
Chrizaan
Ruan Wall
David Fourie
Isak Davel
Snotkop
Karin K
D J Ossewa
Landbou en eko-toerisme fees. Meer as 170 Kwaliteit uitstallers.
Wild & Vee veilings. Stoet vee. Kamele. Perde. Honde Skou
Baie aktiwiteite, vermaak & kompitisies vir elke ouderdomsgroep
Sterkman Vertoning
Veteraan Motor & Trekker Uitstalling
Groot verskeidenheid kosstalletjies.
Groot Biertuin.
WINDPOMPFEES – HOEKOM DIé NAAM?
Windpompe word dikwels op die platteland gesien en word geassossieer met die voorsiening van die lewe se basiese noodsaaklikheid – water. Indien dit op ‘n stewige fondasie gebou word, is dit moontlik om vir baie jare lank water te pomp. Dit sal aanhoudend sy eie reservoir van water voorsien totdat dit oorloop om ook lewe aan die omliggende area te bied.
Die naam Windpompfees is dus simbolies van die gees van ‘n windpomp. Die basis is in 2008 gelê en die hoop word uitgespreek dat die Windpompfees in die komende jare sy walle sal oorstroom en in die behoeftes van die groter Limpopo gemeenskap sal voorsien.
Die gemeenskap van Naboomspruit en die omliggende dorpe ( wat insluit kerke, skole, liefdadigheidsorganisasies, boere, entrepreneurs, ens. ) word uitgenooi en aangemoedig om by die fees betrokke te raak en deel te hê aan die sukses van hierdie fees.
Die leuse “Kom pomp saam” verwys terug na die windpomp se pompaksie wat benodig word om water te lewer en is dus ‘n herinnering aan en aanmoediging vir almal om saam te staan met hierdie projek.
WAT BIED NABOOM WINDPOMPFEES 2010 JOU???
‘N LANDBOU, EKO-TOERISME, BUITELEWESKOU op
10, 11 & 12 Junie 2010 tesame met die 100-JARIGE VIERINGE VAN NABOOMSPRUIT!
KUNSTENAARS:
Donderdag 10 Junie 2010:
Rapport VAMT Legendes om 19h00
Oud en jonk word teruggevoer na toeka se dae toe Elvis nog koning, Heidi almal se gunsteling TV-karakter en Abba almal se gunsteling popgroep was.
Altesaam 14 kunstenaars o.a Lance James, Billy Forrest, Sonja Herholdt, Bobby Angel, Barbara Ray, Min Shaw, Sunette Bridges en 7de laan se Sorina “Flooze” Erasmus.
Wielie Walie is terug met vele vermaak vir jonk en oud. Kom kuier saam met Haas Das se Nuuskas, Sarel Seemonster, Karel Kraai & Bennie Boekwurm en ‘n nuwe maat Kwaggatjie Wagga Wagga Kwag. Sing saam en luister lekker stories saam met al jou Wielie Walie maats. Kom wys jou kinders waarmee jy grootgeword het – “A trip down memory lane”!
Vrydag 11 Junie 2010
Die ” Singing Cowboy “, Romanz, Thys die Bosveldklong en Steve Hofmeyr. ‘n Aand om nie te mis nie. Wat meer kan ons sê……
Saterdag 12 Junie 2010
Izak Davel, Dawid Fourie, Snotkop, DJ Ossewa. - dis nou hoe ‘n mens ’n fees afsluit!
Opwindende opkomende Kunstenaars
Nuwe gesigte, nuwe vrystellings, werklike goeie vermaak: Karin K, Ruan de Waal, Chrizaan, Katryn en JJ van WILD HILLBILLY COUNTRY MUSIC SHOW met “line dancers”.
Vir ons Dames!
Juwele, mooi klere, iets vir kinders. Wynproe en wynkursus saam met Camelthorn Wyne (ons eie bosveldwyn ), dekor, gesondheidsstalletjies, scrapbenodigdhede en soveel meer - die regte geleentheid om jou man se beursie vas te hou.
Vir die Manne!
Trekkers, trokke, voertuie, veteraan trekkers & implemente, veteraan voertuie . Wildveiling, kommersiele beesveiling, landbou verskaffers, stoetvee, boerepatente en nog vele interessante stalletjies vir ons manne - die regte geleentheid om met plaaslike besighede te netwerk en daar word voorsiening gemaak vir ons manne ook.
Vir ons Kinders en Studente :
Kameel, Pretpark wat insluit “The crazy wave, music box, Quaser, Burn out, Fun House, Paratrooper, Hully gully, Bumble bees, Bikes, Worm Coaster, Game stalls.
Mobile rock climbing, waterballe, paintball, bungee, trampolien en vele meer. Dollie die lappop, gaan ons kinders se gesiggies kom verf.
Helikopterritte @ R130.00 per rit, windhonde, hondeskou, perdespring en -vertonings. KFC – Strongmanvertoning en -eetkompetisie.
Meer as 150 uitstallers, en lekker kos te koop.
Toegangsfooie:
R60.00 per dag of R150.00 vir ‘n naweekkaartjie.
(By hekke beskikbaar of kan vooraf by die skool gekoop word.)
Vertel jou vriende, familie en vyande. Die winde het begin waai, die pompe het begin draai.
Naboomspruit Windpompfees, dis die plek om te wees.
Breek weg en kom kuier die naweek van 10 – 12 Junie 2010 by die Windpompfees!!!
Vir meer inligting, skakel Glana Boardman by 014 743 3565 of 082 372 8448.
Since the 2010 Naboom Windpompfees will take place during the world cup dates, Euphoria Golf Estate and Hydro will be extending their World Cup special rates to those of you wanting accommodation during the Naboom Windpompfees.
Take a look at their great family special offer to pay for 2 nights and stay the third night FREE!
Send them a booking enquiry now
Wielie Walie is terug met vele vermaak vir jonk en oud. Kom kuier saam met Haas Das se Nuuskas, Sarel Seemonster, Karel Kraai & Bennie Boekwurm en ‘n nuwe maat Kwaggatjie Wagga Wagga Kwag. Sing saam en luister lekker stories saam met al jou Wielie Walie maats. Kom wys jou kinders waarmee jy grootgeword het – “A trip down memory lane”!
There is less than a month to go before the Naboom Windpomfees begins. This year the Naboom Windpompfees begins at the start of the school holidays with fabulous enterainment for both young and old, this year’s festivals is a great opportunity for you to spend time as a family in the Malaria-free bushveld, just outside Mookgophong (Naboomspruit), in South Africa’s northern province, Limpopo!
WAT BIED NABOOM WINDPOMPFEES 2010 JOU???
‘N LANDBOU, EKO-TOERISME, BUITELEWESKOU op 10, 11 & 12 Junie 2010 tesame met die 100-JARIGE VIERINGE VAN NABOOMSPRUIT!