Spesie Hengelkompetisie

Hengelkompitisie 2012-Onder aangeheg Reëls en Inskrywingsvorm-kliek daarop en print

 

   

EVENT SKEDULE

 


 

1.   18,19,20 April 2012 Organiseerders vang, merk en dokumenteer Karp.

2.   Deelnemers kan op 26 en 27 April 2012 tot 13:00 'n ervare Hengelaar raadpleeg by die Windpompfeesstalletjie oor die dam, kompetisie en metodes.
3.   26 April 2012 14:45-Inskrywings sluit.

4.   Na registrasie- en vrywaringsvorms voltooi is en geteken is, die penne getrek en inligtingsessie afgehandel is, mag die deelnemers op hulle plekke gereed maak.
5.   27 April 2012 17:00- Kompetisie begin.

6.   28 April 2012 14:00- Kompetisie eindig.

7.   28 April 2012 15:30- Penne word opgeruim.
8.   28 April 2012 van 16:00 af- Prysuitdeling.


 

Windpompfees hengelkompetisies

 

 

 

Vir meer inligting kontak: Quinton Swan- 083 633 4701

 

Inskrywings gelde inbetalings aan: Naboom Windpompfees
                                                                FNB: 62171395984
                                                                Tak: 260348
                                                                Verwysing nr: Vis-Voorletters en Van

Bewys van betalings email: windpompfees@gmail.com