Bergfiets wedren
Bergfiets wedren 28 April 2012-08h00
Onder is al die inligting beskikbaar op die flyer. U kan ook onder aan die bladsy die aangehegte dokument(flyer) kliek en uit druk.
Aanlyn Inskrywings sluit 26 April @ 13h00. Skryf nou in by www.cyclelab.co.za. Kyk onder calander/moutainbike events/windpompfees.Dag Lisensies is beskikbaar vir nie gelisensieërde ryers. Almal wat inskryf ons vra dat julle pink sal dra vir die ondersteuning van die renosters. 10% van die inskrywings gelde gaan aan die Meerhof Skool vir fisiese gestremde kinders.
Kontak: Assie de Lange/082 453 0096 (na ure) fax: 086 696 5387
info@sbrsport@gmail.com of rita10@mtn.blackkerrycom

