4x4 Safari
4x4 Safari 2012
Hier is al 'n voorsmakie van wat julle kan verwag.
Kom geniet die 4x4-Safari by die Limpopo Windpompfees op 27 en 28 April 2012. Skryf nou in moenie wag nie, groot pryse wat wag! Inskrywingsvorm te kry op 4x4-Safari se web tuiste. Kliek op "flyer" om groter te maak.
Kontakpersone: Lukas Rautenbach 083 254 7127, Ruben Rautenbach 082 852 7037, www.windpompfees.co.za
4x4 Safari 2011
