David Fourie - Naboomwindpompfees 2012
Energy-Windpompfees 2012
Snotkop - Windpomp fees 2012
Saarkie-Windpompfees 2012
Nicholis Louw-Windpompfees 2012
Karlien van Jaarsveld - Windpomp fees 2012
Die Campbells-Windpompfees 2012

Limpopo Windpompfees

Windpompfees nuwe datum vir volgendejaar: 21-23 Maart 2013

Die Limpopo Windpompfees wat vanjaar by Euphoria Golf Estate & Hydro Resort aangebied is, was ‘n reuse sukses! Mense het in hulle duisende van heinde en verre gestroom om die grootste fees in die Limpopoprovinsie by te woon! Twee wêreldrekords is tydens die fees opgestel. Op 27 April is die braai van die langste boerewors se vorige rekord van 514,50 verbeter tot ‘n ellelange 630,3m – ‘n verbetering van 115,8m. Om hierdie wors te maak, is 277kg beesvleis, 95kg varkvleis, 20kg speserye en 10 bondels derms van 55m elk gebruik en ongeveer 40 lede van die DLU en Afriforum moes hand bysit om die wors op die rooster te pak! Hierdie inisiatief is deur Potgietersrus DLU en Afriforum Jeug geloods. Dit het mnr Waltie van der Walt en sy span van Meat City Potgietersrus 9 ure geneem om die wors te maak! Na afloop van die braai het pensioenarisse en feesgangers heerlik daaraan gesmul!

Sponsors

Rietvlei pompe - Windpompfees 2012
BB Group - windpompfees 2012 sponsor
Santam-Windpompfees 2012 sponcer
Afriforum-Naboomwinpompfees 2012 sponser
Vodacom - Windpompfees 2012 sponsor
Unilever - Windpomp fees 2012 sponsor
South African Breweries - Windpomp fees 2012
Pepsi - Windpomp fees 2012 sponsor
Jacaranda 94.2 - Windpomp fees 2012 sponsor
Cipla - Windpomp fees 2012 Sponsor
Castle Lager - Windpomp fees 2012 sponsor

Toegang

Windpompfees 2012 
26-28 April 2012

Toegang

Donderdag          R60 pp
Vrydag                R70 pp
Saterdag              R80 pp
Naweekkaartjie   R180 pp

Kinders onder stok gratis(1m)

Toegangsreëls en regulasies